Installeer
Sit SAAMGAAN op jou foon
Jy hoef nie deur 'n winkel te gaan nie. In omtrent 20 sekondes sit SAAMGAAN met sy eie ikoon op jou tuisskerm en maak vol-skerm oop — net soos enige ander app.
Android
▶ Kry dit op Google PlayOf sonder die winkel — Samsung, Huawei, Xiaomi, ens. in Chrome:
- 1Maak saamgaan.site in Chrome oop.
- 2Tik op die drie kolletjies (⋮) regs bo.
- 3Kies “Installeer app” of “Voeg by tuisskerm”.
- 4Tik “Installeer” — klaar.
iPhone
Moet Safari wees — Chrome werk nie hiervoor nie.
- 1Maak saamgaan.site in Safari oop.
- 2Tik op die Deel-knoppie onderaan.
- 3Rol af en kies “Voeg by tuisskerm”.
- 4Tik “Voeg by” regs bo — klaar.
Stuur hierdie stappe vir iemand
Sit SAAMGAAN soos 'n app op jou foon — dit vat 20 sekondes en kos niks: https://saamgaan.site/installeer