Bied saamry
Lae onkoste en LEKKER geselskap op pad.
Die platform vir saamry geleenthede en pakkies tussen Suid-Afrika en Namibië, sowel as tussen dorpe binne Suid-Afrika en tussen dorpe binne Namibië.

Lae onkoste en LEKKER geselskap op pad.

Vind 'n bestuurder na jou bestemming.

Veilig versend met geverifieerde gebruikers.
Skep jou rekening en voltooi jou profiel — dit vat 2 minute.
Kies vanaf, waarheen, datum, persone & bagasie.
Kommunikeer direk en gradeer na die rit.
Die platform vir saamry geleenthede en pakkies tussen Suid-Afrika en Namibië, sowel as tussen dorpe binne Suid-Afrika en tussen dorpe binne Namibië.
Registreer nou